Ds. Angus Stewart In die twee laaste uitgawes van die News het ons gesien dat die kerk in Thiatíre (Openbaring 2:18-19) deur Jesus Christus geprys is oor…
Category: Translations
Ds. Angus Stewart Die waarheid van die geestelikheid van God (Joh. 4:24) is vir ons ‘n heilige roeping. Eerstens is die geestelikheid van God ‘n…
Ds. Angus Stewart Baie mense vind dit moeilik om die lyn te trek tussen die sewe gemeentes van Openbaring 2-3. Ek begin daarom met vier…
Ds. Angus Stewart Die probleem van die Samaritaanse vrou, ten minste in die eerste helfte van Johannes 4, is dat sy nie die geestelikheid van…
Ds. Angus Stewart Dat God gees is (Joh. 4:24), stem baie duidelik met van sy ander eienskappe (eenheid, onsigbaarheid, alomteenwoordigheid en almag) ooreen. Dit is…
Ds. Gise Van Baren Die kerk se leer van uitverkiesing word dikwels gebrekkig verstaan, of nadruklik bestry. Diesulkes is òf onkundig, òf hulle verstaan hierdie…
Ds. Gise Van Baren Deesdae ontken baie mense God se beheer oor alle dinge. Hulle dring daarop aan om te volhard in hulle onkunde—want hulle…
Ds. Angus Stewart Efesiërs 1:13 sê dat die gelowiges “verseël is met die Heilige Gees.” Wat is ‘n seël? Gewoonlik is ‘n seël ‘n stuk…
Ds. Angus Stewart Die Gees wat ons verseël, word in Efesiërs 1:13 “die Heilige Gees van die belofte” genoem. “Belofte” in die enkelvoud verwys na…
Herman Hanko Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons…